top of page

Man in Nood na Erge Motor Ongeluk - Roosenekal Pad 17/12/2017

  • Tow Wife
  • Dec 19, 2017
  • 1 min read

Goeiemiddag familie en vriende. Hendrik Grobler was in n baie ernstige motorongeluk en ongelukkig is hy nog in die wagperiode van mediesedekking van sy mediesefonds. Hendrik moet verskeie operasies en prosedures ondergaan en is tans in ICU Mediclinic Nelspruit. Finansieel moet ons Hendrik bystaan om al die onkostes te dek wat op die stadium blyk dat dit sonder komplikasies naby R2 miljoen sal wees. Ons as Grobler familie wil vra dat elkeen hulle harte sal oopmaak vir Hendrik deur net op die skakel in te gaan.

https://gogetfunding.com/help-hendrik-grobler/


 
 
 

Comentarios


Featured Posts
Check back soon
Once posts are published, you’ll see them here.
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

Our Services

- Vehicle Accident Towing

- Trade Tows

- Roadside Assistance

- Accident Vehicle Recovery

- Mechanic on Call

- Family Run Services

Opening Hours

Office:

Mon - Fri: 8am - 4:30pm

Call Centre:

24/7

Contact Us

19 Brown Street, Lydenburg

Mpumalanga, South Africa, 1120

Contact: +2776 712 7160

              : +2771 165 9206


hbk.towing@gmail.com

HBK TOWING ROADSIDE ASSIST & RECOVERY (PTY) LTD 2016/006991/07

bottom of page